Bronne van Afr. lesings

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on April 25, 2010 at 05:54:01:


Die bronne wat ek gebruik het met die opstel van die Afr. lesings is die drie boeke van Dr. E. Janson.
* How near Armageddon
*Ek is die begin en die einde
* 11 September 2001, the Great Earthquake and Revelation.
Ek het ook gebruik gemaak van die artikels wat Dr. Janson op hierdie webwerf geplaas het. Hoe dieper ek delf in hierdie drie boeke, hoe meer staan ek verstom oor die grootsheid van hierdie werke. Dit maak die eenheid en beheer van God met Sy kerk aan ons mense bekend. Hierdeur aanskou ons die Almag en Grootheid van God-drie-enig. Dr. Janson, ek kan net my diepe dankbaarheid aan u betuig omdat u gehoorsaam was aan u opdrag wat van God af gekom het. Mag u aanhou om ons op hoogte van sake te hou.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]