Sesde seel - vervolg

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on July 27, 2010 at 14:00:53:

Hfst. 7 ¨C Sesde se§×l
Op 7:1 Daarna het ek vier engele by die vier hoeke van die aarde sien staan . Hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat daar geen wind op die land en op die see en teen enige boom sou waai nie.
Ons moet ook kyk na Jes.11:12 En Hy sal ¡®n banier (ensign) hys vir die nasies en bymekaar laat kom die seuns van Israel wat verdryf is en versamel die dogters van Juda wat verstrooid is uit die vier hoeke van die aarde
Openbaring wys dat die banier van die nasies die ¡°arend ¡°is. Dit was van die vroegste tye die banier waaronder nasies oorlog gevoer het.
Volgens die geskiedenis het die kinders van Israel na die Tweede W¨ºreldoorlog in Jerusalem versamel.(1948) Hieruit lei ons af dat Openbaring tyd aandui. Dit is ook een van die tekens van die eindtyd.
Esegi§×l het ook ¡®n visioen gesien waar die winde lewe blaas in dooie beendere. Es. 37:9,10 Then said he unto me; prophesy unto the wind. Prophesy son of man, and say unto the wind; ¡°Thus sayeth the Lord God; Come from the four winds, o breath, and breathe upon these slain, that they may live. So I prophesied as he commanded me, and the breath came into them, and they lived, and stood up on their feet, an exceeding great army.
Hieruit kan ons aflei, dat die feit dat die winde nie meer teruggehou word nie, ¡®n teken is dat ons naby die tyd van die opstanding is. Dit kom ook voor asof die finale tyd ook die tyd sal wees van veranderende weerpatrone.
Hierdie woorde verwys na die tyd wanneer die regering van die ¡°diere¡± in plek is en die ¡°lam weer geslag is¡±. Dit is die tyd 1932 ¨C 2004 en daarna. Op.13:15 He (beast out of earth) was given power to give breath to the image of the first beast (beast out of sea)
Die vier winde van die aarde - In 2004 was dit merkwaardig dat daar vier verwoestende winde gewaai het in drie dele van die aarde. Dit lyk dus of die tyd wat die vier winde nie gewaai het nie, is die begin van 2004.
Die orkane Charley, Francis, Ivan en Jeanne het oor die Atlantiese Oseaan ontwikkel en groot verwoestig veroorsaak in die eilande en lande op hul pad. Dit het in ¡®n kort tydjie van ses weke gebeur. Vanaf Aug. tot Sept. 2004. Teen die einde van Sept. 2004 was daar ¡®n buitengewone hoeveelheid tropiese storms aangeteken . 25 Storms het ontwikkel in die Asiatiese Stille Oseaan area. ¡®n Rekord aantal van 8 siklone het Japan getref.
In 2004 het daar in Japan 18 siklone ontwikkel in vergelyking met veertien in ¡®n normale jaar. Ses van hierdie siklone het die eiland van Japan getref gedurende hierdie jaar, terwyl die gemiddelde getal 2 is. Baie van die siklone het oor die noordelike gedeelte ontwikkel. Sikloon 10 en 11 het naby Japan ontwikkel en meer as 1000mm re§×nval gehad. Dit het groot oorstromings tot gevolg gehad in die Shikoku area en die Kii Provinsie. Hierdie twee siklone het ¡®n kwart van die jaarlikse re§×nval gebring.
In die Fillipyne het verwoestende storms in Nov. en Des 2004 die gebied getref en dit was die gevolg van drie tropiese storms en een sikloon. Hierdie vier storms het baie ho§× re§×nval veroorsaak in net twee weke.
Dit het in dieselfde seisoen en jaar gebeur as die vier storms wat die Karibiese see en die Amerikas getref het. Die eerste vier storms was in die Weste en die volgende vier storms in die Ooste.
Hierdie gebeurtenisse moet gesien word in die lig van die patrone van die winde in die Noordpool. A.g.v die weerpatrone wat verander het in die Noordelike halfrond, het die winde versnel rondom die vorteks in die Noordpool, en die wetenskaplikes is nog nie seker wat daartoe aanleiding gegee het nie. Die versnelde spoed van die Poolwinde kan ¡®n reaksie wees op die globale aardverwarming.
In die Suidelike halfrond is daar ¡®n teorie dat die Osoonlaag besig is om te verwyd. Die Artiese Poolse vorteks bestaan uit buitengewone koue winde en dit omvou die Osoon gat. Globale aardverwarming en die Osoon se vermindering veroorsaak dat die vorteks krimp. Dit veroorsaak dan dat die winde vinniger beweeg wat re§×nwolke trek na die Suidpool toe en weg van Australi§× af. Dit veroorsaak dan weer lang periodes van droogte en dan skielike en erge storms.
Ons sien dus nou dat al vier dele van die aarde geraak is ¨C Oos Wes, Noord, Suid. Die versnelling van die Pole se winde mag ¡®n reaksie wees op aardverwarming. Omdat ons in die tyd van die ¡°buitekant/outer court¡± is (Op.11:2) moet ons die woorde van Op.11:6 in ag neem. ¡°Hulle(die twee getuies) het die mag om die hemel toe te sluit, sodat daar gedurende die hele tyd wanneer God se boodskap verkondig word, geen re§×n sal val nie.¡± Dit kom voor asof God in die eindtyd, wanneer Hy die oorblyfsel wil red deur die gawe van die Heilige Gees, die hemel sal sluit, sodat droogte ervaar sal word. Dit beteken dat die Christene wat vasstaan in hulle geloof in die tyd dat die mag van die bose baie sterk is, ¡®n faktor is in die tekens van die einde wat ons nou sien gebeur.
In die Stille Oseaan het daar in die begin Feb. 2005 vier verwoestende siklone ontstaan. Meena (kategorie 4), Olaf (kategorie 4), Nancy en Percy. Hulle het die eilande Samoa, Cook Islands en Tokelau eilande getref. Hierdie is die vier winde van die Stille Oseaan area waar Openbaring s¨º dat die winde nie meer teruggehou word nie (Op.9:14)
Dit kom voor asof daar ¡®n algemene versnelling van winde in die Noorde en Suide plaasvind, sowel as ¡®n vermeerdering van die aktiwiteite van tropiese sisteme in die Weste en Verre Ooste vanaf 2004. Dit lyk asof die woorde van Openbaring in vervulling gaan teen ¡®n vinnige tempo. Ons het nou die tyd bereik wat die vier engele nie meer die winde terughou nie. Ons weet dus nou dat ons die tyd bereik het, dat die sesde se§×l geopen is. Ons sien nou dat net diegene wat God se Woord as die waarheid aanneem, sal dit kan waarneem. Die meeste wetenskaplikes het net kennis van hul eie klein veldjie waarin hulle werk. Dit is net Openbaring wat vir ons die globale prentjie skets. God bring alles bymekaar en pas alles soos ¡®n legkaart inmekaar.
Op. 7:2 Ek het ¡®n ander Engel van die Ooste af sien kom met die se§×l van die Lewende God Hy het met ¡®n harde stem uitgeroep na die vier engele aan wie die mag gegee is om die land en die see te tref en het vir hulle ges¨º: ¡°Moenie die land en die see en die bome tref nie. Ons moet eers die dienaars van ons God op hulle voorkoppe merk met die se§×l.
Die kennis van die ¡°ander engel uit die Ooste¡± verwys na ¡®n ander tydmeting, na die tyd van die vier winde. Die woorde ¡°uit die Ooste¡± maak die tydmeting bekend. Ons sal dit eers ten volle verstaan met die blaas van die sesde trompet/basuin.
As ons terug dink aan die ¡°ligstrale¡± van Okt. 2003 sal ons onthou dat dit verbind is aan die ¡°sterre wat uit die hemel na die aarde toe val¡± Op. 6:13. Hierdie ¡°ligstrale¡± was die ontydige noorderligte in Alaska in die Verre Weste. Ons sal ook later sien dat die ¡°sewende se§×l ¡° bekend gemaak word deur die woorde ¡°vanaf die Ooste¡±
Die woorde ¡°ons God hulle op hulle voorkoppe merk met die se§×l¡±/ having the seal of the living God¡± verwys na die einde van die tydmeting van 1260 dae. Openbaring bewys dat Jesus Christus die sewende se§×l oopmaak met die woorde van Mat.24:27 ¡°Want soos die weerlig uit die Ooste uitslaan en tot in die Weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees¡±
Die woorde ¡°uit die Ooste¡± maak bekend, dat die woorde deur Christus gespreek, verwant is aan die tyd na Aug. 2003, want die tempel se tydmeting is voltooi in Aug. 2003. Die tyd daarna staan bekend as die tyd ¡°uit die tempel/buite die tempel/outside the temple.
As ons kyk na Op.16:12 sien ons dat daar van die ¡°sesde wraakbak¡± gepraat word. Deur die woorde ¡°uit¡± in Op.16:2 en Op.7:2 verbind Openbaring die tyd van die Engel aan die uitgooi van die sesde wraakbak. Ons sien dit ook in die herhaling van die woorde ¡°uit die Ooste¡±.
Dit is baie belangrik om die gebruik van die woord ¡°se§×l¡± te verstaan in hierdie tydperk. Ons sal nou in die Woord van God en in Openbaring moet gaan kyk of ons duidelikheid kan kry oor die betekenis van die woord. In die vorige hoofstukke kom die woord ¡°se§×ls¡± voor en het ons agter gekom dat dit net Jesus Christus is wat hierdie se§×ls van Openbaring kan oopmaak. In die analisering van die opening van die eerste se§×l het ons agter gekom dat die Lam ¡°een¡± van die se§×ls oopmaak. Dit was die woorde van Jesus in Joh.2:19 ¡°Verwoes die tempel en in drie dae sal Ek dit weer oprig.¡± Dit het die ¡°drie dae¡± van Openbaring bekend gemaak.
In Op. 10:4 word ons vertel dat die woorde wat die donderslae praat nie neergeskryf moet word nie. Dit is slegs deur die woorde van Jesus in Mat. 12:40 ¡°soos Jona drie dae en drie nagte in die vis se maag was, so sal die Seun van die mens ook drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees¡±, dat ons kan agterkom dat hierdie woorde verwys na die dood en opstanding van Jesus, maar in 2005, met die kennis van tydmeting in Openbaring verwys hierdie woorde na die tweede millennium, toe die boodskap van redding deur Jesus Christus geleidelik ondermyn is deur die invloed van die ¡°dier uit die aarde¡±. Deur die woord ¡°hart¡± kan ons weet dat Christus nie Sy volgelinge sal verlaat nie, want die Drie-eenheid is altyd in beheer. Op.17:17 Want God het dit in hul harte gegee om Sy bedoeling uit te voer en hulle heerskappy aan die dier te gee, totdat die woorde van God volbring is.
In Op. 22:10 ¡°en die Engel het vir my ges¨º: ¡°Moenie die woorde van die profesie van hierdie boek verse§×l nie, want die tyd is naby.¡± Deur hierdie woorde weet ons nou dat die woord se§×l verwant is aan die woorde van Jesus Christus.
Die woorde van Christus wat die se§×ls oopmaak:
1. Eerste se§×l: Joh.2:19. Verwoes die tempel en in drie dae sal Ek dit oprig.
2. 2e en 3e se§×ls: Mat.12:40 Soos wat Jona drie dae en drie nagte in die vis se maag was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
3. 2e en 4e se§×ls: Dit is waar die woord ¡°swaard¡± voorkom. Mat 10: 34 Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
5e, 6e en 7e se§×ls: Hierdie se§×ls maak die tekens van die eindtyd bekend. Daarom sal hierdie tye, wat bekend staan as die tye van die altaar, vanaf 2002 plaasvind.
4 5e se§×l: Joh. 16:16 ¡°¡¯n Klein tydjie en julle sal My nie sien nie en ¡®n klein tydjie en julle sal My weer sien.
5 6e se§×l: Mat. 24:31 ¡°En Hy sal sy Engele uitstuur met harde trompetgeskal en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke van die hemel af tot die ander einde daarvan.
In 2004 het die vier winde in drie dele van die aarde gewaai. Neem kennis dat dit die ¡°vier engele¡± is wat die vier winde te§×hou, totdat die se§×ls op die voorhoofde van Sy uitverkorenes geplaas is en dan sal die winde waai. Nadat dit op die voorkoppe geplaas is sal die winde die aarde, die see en die bome ¡°beseer¡±. Die tyd wanneer die ¡°vier Engele¡± nie meer die ¡°vier winde¡± terughou nie is die tyd wanneer die winde op die see, die aarde en die bome waai. Dit lyk asof ons daardie tyd bereik het, as ons in ag neem dat in 2005 het die siklone Katriena en Rita, verwoesting gesaai in die Weste en ook al die orkane wat oorstromings gebring het in China, Japan, Indi§× en Bangladesh in die Ooste
Die woord ¡°seermaak/beseer¡± het ¡®n uitgebreide betekenis in die finale analisering van Openbaring. Op hierdie oomblik moet ons kennis neem dat die ¡°aarde¡± die ¡°see¡± en die ¡°bome¡± drie betekenisse het. Eerstens verwys dit na die aarde wat in drie dele verdeel is ¨C en daarom die hele aarde. Tweedens verwys dit na die skade aan die aarde, see en bome wat aangerig word deur die orkane en siklone (vier winde van die aarde) Derdens verwys ¡°aarde¡± en ¡°see¡± na die tyd wanneer die dinge wat simbolies bekend gemaak is deur die ¡°dier uit die aarde¡± en die ¡°dier uit die see,¡± seergemaak word.
Op. 7:4-8 En ek het die getal gehoor van die wat gemerk was; daar was honderd vier en veertig duisend. Hulle was uit elke stam van die volk Israel: Uit die stam van Juda was daar twaalf duisend gemerk, uit die stam van Ruben was daar twaalfduisend gemerk, uit die stam van Gad was daar twaalfduisend gemerk, uit die stam van Aser was daar twaalfduisend gemerk, uit die stam van Naftali was daar twaalfduisend, uit die stam van Manasse is daar twaalfduisend, uit die stam van Simeon is daar twaalfduisend gemerk, uit die stam van Levi was daar twaalfduisend gemerk, uit die stam van Josef was daar twaalfduisend gemerk en uit die stam van Benjamin was daar twaalfduisend gemerk.
Deur die kennis van die woord ¡°se§×l¡±, wat verwant is aan die woorde van Jesus Christus en die opening van die se§×ls van die boek Openbaring, wil dit voorkom asof diegene wat verstaan dat die woorde van Christus verwant is aan die tekens van die eindtyd, sowel as diegene wat in hierdie tyd bekeer word tot die Christendom, die poorte van die muur van die Nuwe Jerusalem sal binnegaan.
Deur die woorde, ¡°honderd vier en veertig duisend¡± verwys Openbaring na die 144 jaar tussen 1860 en 2004. Die ¡°000¡± verwys na die drie dele van die aarde. Verre Ooste, Midde Ooste en die Weste. Dit is die tyd van die simboliese ¡°muur¡± van die Nuwe Jerusalem. Op.21:12 En dit het ¡®n groot en ho§× muur met twaalf poorte gehad en by die poorte twaalf engele en die name daarop geskrywe van die twaalf stamme van die kinders van Israel.
Jesus het die muur afgebreek wat daar tussen die mens en God was. Gedurende die tyd 1860 en 2004 verwys Openbaring na die muur wat weer tussen God en mens verrys het. Dit het gebeur gedurende die tweede millennium toe die ¡°draak¡± die ¡°dier uit die see¡± en die ¡°dier uit die aarde¡±, wat aldrie die simbool is van Satan, wat die mens verlei het. Die name van die twaalf stamme van Israel is op die poorte van die muur. Dit is vir diegene wat in die tyd 1860-2004 en daarna die verlossingsboodskap van Christus aanneem. Die poorte staan oop en hulle kan ingaan en deel word van die Nuwe Jerusalem.
Vanaf 1860 tot 2004 meet Openbaring ook twaalf ¡°halfure¡±. ¡®n Uur is 24 jaar., ¡®n halfuur is dus 12 jaar. Openbaring verwys ook hier dat dit in Openbaring geprofeteer is dat die twaalf stamme van Israel terug sal keer na Jerusalem in die tydperk 1860 tot 2004. Openbaring erken ook hier dat die Christendom se wortels in die Ou Testament l¨º. Op. 7:5-8 moet saam met Op 14:1 en 3 gelees word, waar die woorde ¡°honderd vier en veertig duisend¡± ook staan. Toe het ek die Lam op die Sionsberg sien staan en by Hom honderd vier en veertig duisend mense met Sy Naam en Sy Vader se naam op hulle voorkoppe geskrywe¡­¡­.3 hierdie mense sing ¡®n nuwe lied daar voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge. Niemand anders as net hierdie honderd vier en veertig duisend mense, wat van die aarde af losgekoop is, kon hierdie lied leer nie.
Neem kennis dat die 144 000 die Naam van die ¡°Vader¡± op hulle voorkoppe het. Die naam Vader verwys na die Drie-eenheid. Wat is hierdie lied wat net die 144 000 kan sing? Is hierdie lied dalk die lied wat die Almag, Sterkte en beheer van God besing oor die nasies, soos wat dit geprofeteer is deur Johannes op Patmos?
Op.7:9 Hierna het ek ¡®n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad en daar was palmtakke in hulle hande. Hulle het hard uitgeroep: ¡°Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit en van die Lam.
In die tyd na 2005, wanneer ons nie die tyd kan meet nie, sal die eindtekens van Jerusalem (Sionsberg) af kom. Dit sal die tyd wees van die blaas van die ¡°sewende trompet/basuin. Die tyd van die ¡°sewende trompet¡± word bekend gemaak deur die woorde ¡°harde stem¡±.
Op.7:11-13 Al die engele het rondom die troon, die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan. Hulle het toe voor die troon gekniel met hulle gesigte na die grond toe en het God aanbid en ges¨º: ¡°Amen! Die lof en die heerlikheid, die wysheid, die dank en die eer, die mag en die sterkte behoort aan ons God tot in alle ewigheid. Amen. Een van die ouderlinge vra toe vir my: Hierdie mense met die wit klere aan, wie is hulle en waar kom hulle vandaan? Ek weet nie, Meneer, s¨º ek vir hom, maar U weet. Hy s¨º toe vir my: ¡°Dit is die wat uit die groot verdrukking (misleiding) kom. Hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak in die bloed van die Lam. Daarom is hulle voor die troon van God en dien Hom dag en nag in Sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly. Hulle sal nie meer honger en meer dors kry nie en die son sal hulle nie meer brand nie en ¡®n hittegloed ook nie, want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees en hulle na die fonteine met die water van die Lewe lei; en God sal al hulle trane van hulle o§× afdroog.
Dit lyk asof die tyd na 2005 die tyd is van die groot verdrukking. Kyk na die woord ¡°uit¡± in ¡°uit die groot verdrukking kom¡±. Hierdie gedeelte in die opening van die sesde se§×l, gebeur in die tyd van die opening van die ¡°sewende trompet¡±, in die tyd wanneer die uitverkorenes bymekaar gemaak word van die vier windstreke af. Hierdie menigte is diegene wat vasklou aan hulle Christenskap ten spyte van die misleiding van die ¡°dier uit die see¡± en die ¡°dier uit die aarde¡± Hulle sal verdrukking verduur. Hulle glo dat slegs Jesus Christus die Lam van God die offer gebring het om hulle los te koop van die aarde af. Dit is hulle wie se sondes weggewas is deur die offer van Christus se bloed.
Die tydperk van die vier engele ¡°wat die winde van die aarde teehou¡± is die tydperk voor die tyd van die ¡°vier winde ¡° van die 2004 se orkaan en sikloon seisoen. Dit sal dan Junie 2004 wees. Dit is die tyd van die einde van die 1000 dae in die 1260 dae.
Die tyd van ¡°¡¯n ander engel wat uit die Ooste kom en wat die se§×l van die Lewende God het¡± is die tyd Junie 2004 tot Feb. 2005. Hierdie engel meet die tyd van twee honderd en sestig dae. (Op.11:3)
Die engel uit die Ooste roep met ¡®n ¡°harde stem na die vier engele¡± (Op. 7:2) Die woorde ¡°harde stem¡± maak die tyd bekend van die blaas van die trompette. Die tyd Junie 2004 is die tyd van die blaas van die trompette. Ons sal dit later bespreek wanneer ons by die spesifieke hoofstuk kom.


Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]