Het blocking events te doen met verkorting van dag?

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on August 15, 2010 at 12:40:21:

Dr. Janson, sou u se dat die "holding patterns" van die jet streams beinvloed word deur die verkorting van 'n dag a.g.v. die rotering van die aarde wat versnel het? As dit so is kan die ongeveer 10 millisekondes wat die dag verkort het so 'n groot invloed op die hele aarde uitoefen?

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]