Re: Lesing 6

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne on March 09, 2011 at 11:38:15:

In Reply to: Re: Lesing 6 posted by chris Bezuidenhout on March 09, 2011 at 06:46:10:

Hi Chris. Ek is nog nie heeltemal klaar met al die
lesings nie. Ek vertaal dit maar soos ek dit nodig kry
vir die studiegroepe. Ek het net die eerste ses lesings
se opskrifte lesings genoem. Daarna het ek die opskrif
volgens Openbaring se hoofstukke benoem. Die Rooi perd
is die volgende lesing ens. Dit is op Dr. Janson se
website beskikbaar. Ek noem die opskrifte van die
lesings vir jou. Rooi perd, swart perd, vaal perd,
Vyfde seel, sesde seel, sesde seel vervolg, Hoofstuk 8
tot Hoofstuk 17. Jy kan dit sommer aflaai van
www.howneararmageddon.org
Hoop dit sal jou help. Groete, Susanne

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]