Re: Hfst.13 - Dier uit die see

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by bertus vos on April 05, 2011 at 17:48:44:

In Reply to: Hfst.13 - Dier uit die see posted by Susanne on January 16, 2011 at 11:30:58:

ek wil graag weet hoekom doop die kerk nog met water. jesus doop met die heilige gees. doop met water is nie die ewige lewe deur jesus nie. doop met die heilige gees is bekeering tot jesus. die pinksterfees uit storting van die heilige gees. ek geniet die onder werp die dier uit die see baie. u praat baie waar, openbaring begin by die geboorte van jesus christus. keiser nero(666)

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]