Re: What does the position of the word "gather" in Revelation reveal about the end time

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Elana Janson on April 04, 2012 at 16:24:14:

In Reply to: Re: What does the position of the word posted by Susanne Baker on April 04, 2012 at 11:03:42:

Omdat ek met die skryf van How Near Armageddon absoluut binne die raam van 4vC tot 2004 gewerk het as die tyd van die meet van die 'temple' en met hierdie 'bakens'sowel as die vier tye van die ruiters op die vier perde selfs tot vandag Openbaring kan ontleed glo ek dat die tyd na 2004 deel is van tyd wat slegs aan ons bekend is deur 'tekens' wat God aan ons openbaar. Dit is soos ek dit verstaan. Die finale 'uur' is slegs aan God bekend.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]