Graf van Jona

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne on July 26, 2014 at 13:34:50:

Dr. Janson.
Volgens Skynews is Jona se Graf in Mosul opgeblaas deur n ekstrimistiese groep.

Het die teken van Jona in Luk.11:32 die tydperk van die oordeel aangedui? Wat sou die betekenis of waarskuwing vandag wees aangesien ons op Skynews op Internasionale TV van Die profeet Jona hoor.

Sou dit ook die tydperk van oordeel aandui?

Ek hoor graag u siening.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]