Openbaring

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Nico on January 08, 2008 at 07:21:20:

Elana,
Vader het my vandag, presies een jaar terug geroep. Ek was 'n sakeman in Pretoria, op 'n wildsplaas gebly, en met vliegtuie gespeel.

Vandag, nadat ek alles wat ek besit het, weggegee het, is ek op my voetjies en verkondig Sy Wederkoms.
Hy was ons ook so genadig dat Hy ware profete laat opstaan het om Sy direkte Woord aan ons te bring. Hierdie profeet bevestig ook Sy Woord oor die eindtye wat reeds deur Bertha Dudde gebring is vanaf 1937 tot 1965.

Lees gerus die profesie op http://wederkoms.50webs.com

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]