praatjie

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon - Forum ]

Posted by Viola Calitz on April 23, 2002 at 03:18:22:

Hallo Elana,
Weer Viola hier. Die kleurling vrou Heide wat
nou die aand jou praatjie in Somerset-Wes kom bywoon
het, vra of jy hulle kan kom toespreek op STellenbosch -
in hulle kerk (of kerksaal). Dit kan enige weeksaand
behalwe Dinsdae en Donderdae wees, en 19:00 sal weer 'n
goeie tyd wees. Sy sal ook, wanneer jy jou weg oopsien om
te kom praat, betyds vir jou 'n straat/dorpkaart van
Stellenbosch deurfaks. Laat weet of dit jou enigsins pas.

Ek wag nog op terugvoer vanaf die US omtrent 'n reeks
praatjies wat ek hier vir jou wil reel en sal jou op hoogte
hou.

Groete
Viola

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon - Forum ]