Posted by Ansie Muller on November 05, 2003 at 07:14:11:
Elana,
Ons gemeente beplan ons kalender vir volgende jaar (DV) en stel belang om van jou te hoor. Laat weet asb. vir my 'n faksnommer sodat ek per fax die besonderhede kan bespreek. My telefoonnommer gedurende werksure is (022)9213262 en my faxnommer (022)9213260.
Baie dankie en groete
Ansie Muller