Re: Response to article 'How near Armageddon' by Nico Engelbrecht on the website Reformed Truth (2)

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Chris van Zyl on August 13, 2009 at 09:54:52:

In Reply to: Response to article 'How near Armageddon' by Nico Engelbrecht on the website Reformed Truth (2) posted by Elana Janson on August 12, 2009 at 14:18:29:

Hallo Elana,
Dank die Here vir die wonderlike dinge wat ons in die laaste dae kan beleef en die vervulling vd profesiee kan ervaar. Weet dit : As mense JOU eers aanval is dit van Satan, want hulle het nie iets beters om te se, ek glo absoluut jou gesig wat jy gesien het . Dit moes wonderlik, Goddelik en Groots gewees het. Seen vir die werk wat jy doen en deel. S/Wes 082 9293300

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]