Re: The book How Near Armageddon

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Martie de Jager on August 28, 2009 at 09:26:41:

In Reply to: The book How Near Armageddon posted by Susanne Baker on August 16, 2009 at 15:43:58:

Dr Janson

Ek wil ook graag net my eie beskeie bydrae lewer. Die kommentaar van mnr Engelbrecht is nie nuut nie en dit pas ook die "kerk" vandag om u te sou kritiseer. Ek het die afgelope paar jaar hierdie forums van u gevolg en veral die bydraes oor die weer, aardverwarming en die tydsmeting van Openbaring. U was tot nou toe reg met die openbaring van Openbaring. Die hele wêreld loop deur onder weerverskynsels, in so mate dat daar nie eers meer volle media dekking daaroor is nie. Ek wil u graag aanmoedig om asb vol te hou met u terugvoering, dit is van kardinale belang dat ons wat glo, op hoogte kan bly. Ek glo God se sëen is op u werk, dit kan nie vanuit 'n mens kom nie. U moet egter weet dat u ook nou 'n teiken is van vals profete en u sal net aan God verantwoording moet doen, nie aan hulle nie. Asb, gaan voort om ons ingelig te hou.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]