UFO's (VVV)'s

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Christa Hoffmann on December 07, 2009 at 04:46:04:

Hi,

Ek sal graag wil weet wat jy dink van al die VVV wat so opskudding maak, en of dit wel van God is, aangesien ons in die laaste tyd vak beweeg, en dat die "dier" reeds al met ons is, en nie eers nog moet kom as God nie, wat is al die "UFO"'s dan?

Dit is tog mos dan die Hemelse leerskare wat oppad is, die bewyse is op you tube en ek het al 12 keer in my leeftyd dit self gesien.

Dan ook al die meteoriete en vuurballe wat neerkom asook die planete se konjuksies ens., wat nou plaasvind, saam met die VVV's.

'n Mooi website is: http://www.psychohistorian.org/astronomy/news/2009/20091127-bright-meteor.php

NB: Ek het jou boek se eerste uitgawe, is dit nodig om die ander een ook aan te koop?

Dankie vir die oulike website van jou.

Al Gods seen.



Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]