BP se olielek in die see

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on June 18, 2010 at 12:32:18:

Dr. Janson , ek wil graag hoor wat u mening is oor hierdie groot ramp wat Amerika nou getref het. Moet ons dit meet aan die "olie en wyn" in Openbaring of val dit onder "diegene wat die aarde(see) verwoes"? Is die dier uit die aarde dalk besig om sy mag te verloor, omdat ons nou kan sien hoe hy sukkel om hierdie ramp onder beheer te bring?

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]