Posted by Susanne Baker on August 15, 2010 at 12:11:37:
In Reply to: The angels posted by Elana Janson on August 13, 2010 at 03:40:40:
Dr. Janson, sou jy se dat die ongeveer tien millisekondes wat die dag verkort het, enige iets te doen het met al die veranderende weerpatrone wat ons nou so duidelik kan waarneem. Kan dit wees dat die aarde wat nou vinniger draai die ongewone "holding patterns" in die jet streams veroorsaak?