Outoriteit van Openbaring

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on December 17, 2010 at 03:46:07:

Dr. Janson, die woorde wat in Op.22:18 geskryf is, kom ook voor in Deut.4:2. Dit bevestig die absolute outoriteit van die wet in die Ou Testament. Bevestig die woorde in Op.22:18 ook die absolute outoriteit van die Nuwe Verbond soos personifiseerd in Jesus Christus? Openbaring is immers die getuienis van Jesus Christus. Is Openbaring net so belangrik in die Nuwe Verbond as wat die wet in die Ou Verbond was? Ek vind soveel gelowiges in die gemeentes wat nooit Openbaring lees nie.


Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]