Eienaardige woorde van Jesus

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne on August 18, 2011 at 09:32:39:

Dr. Janson, ek het al verskeie kere by die eienaardige woorde van Jesus in Joh.21:22 stilgestaan en gewonder wat hierdie woorde werklik beteken en waarom het Jesus dit gese. Noudat ek Openbaring beter verstaan lyk dit asof Jesus op indirekte wyse se dat die boek Openbaring wat deur Johannes geskryf is, tot aan die eindtyd lewendig gehou sal word. Johannes se boek word nog steeds bespreek en gedebatteer. Is dit nie merkwaardig nie.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]