Re: Jerusalem

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Sue Schalkwyk on March 21, 2013 at 02:55:39:

In Reply to: Jerusalem posted by Susanne Baker on November 17, 2012 at 03:17:28:

Alles wat betrekking het op israel en vernaam Jerusalem is baie
Insig gewend. Dit het my verbelding aangegryp 35jaar gelede, en ek
sien alles wat ek toe al verkondig het, het al gebeur. Hoe mense en
selfs predikante teen die Woord va God kan twyfel gaan my
verstand te bowe. Israel is God se horlosie, en ek dink die tyd van
oordeel oor naies is baie naby. Ons moet ons gereed maak soos n
bruid haar voorberei op haar groot dag. Without spot or wrinkle.
Amen

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]