Jerusalem

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on November 17, 2012 at 03:17:28:

Dr. Jansen. Dit is verstommend hoe alles wat op hierdie webwerf bespreek is, nou tot vervulling kom. Ek dink almal wat hierdie webwerf bestudeer het, hou alle gebeure in die Midde-Ooste met arendsoe dop. Dankie vir u insig en deel asb u siening oor die nuwe situasies in die Midde-Ooste met u lesers. Dit vul my met groot vreugde om te dink dat God reeds twee duisend jaar gelede alles in plek gehad het en Sy profesie aan Johannes bekend gemaak het, sodat ons wat nou in die laaste dae leef, kan weet dat God alles onder beheer het. Die Bybel loop vandag so onder kritiek deur dat dit n riem onder die hart is dat Openbaring kan bewys dat die Bybel die waarheid bevat.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]