Ellis

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Martin on September 29, 2013 at 02:21:25:

Hi Elana,
Ek het so paar jaar terug jou boek gelees en om eerlik te wees, met alle respek, dit was vir my belaglik want ek was toegedraai in die ‘pre-trib’ lering en ek was ‘n baie nat agter die ore Christen op daardie stadium.
Ek het onlangs op hierdie webwerf afgekom: http://www.fishhouseministries.com/
Dit behandel grootendeels die eksposisies van ‘n sekere Mnr. Ellis Skolfield.
Ek het baie baat daarby gevind en ek glo die Here het my oe oopgemaak om dinge te begin sien soos Hy dit sien.
Ek het nog nie weer na jou boek gekyk nie (het dit uitgeneem by ‘n biblioteek destyds) maar wat ek vaagweg kan onthou glo ek dat dit aanklank sal vind by die leringe van Ellis Skolfield.
Laastens: hoekom stel jy nie jou boek gratis op die net beskikbaar nie?

..en die 'queen of the south' is vir my nogal...weird?!

Groete

Martin van Niekerk

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]