Re: Ellis

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Elana Janson on September 30, 2013 at 08:23:29:

In Reply to: Ellis posted by Martin on September 29, 2013 at 02:21:25:

As jy die boek Openbaring in die Bybel voor jou oopmaak, Engels (King James vertaling) en Afrikaans, en alles lees wat op hierdie webblad staan het jy my boeke gelees.

Op hierdie Forum verskyn ook al die tekens van die tyd na die verskyning van my boeke.

Wat hierdie insig uniek maak is dat die simboliek van Openbaring gekoppel word aan tyd wat God deur ‘n tussenkoms en visie aan my bevestig het. Ek glo hy het die “seisoen” van die eindtyd aan ons bevestig, maar alleen Hy weet die tyd van die wegraping en die Wederkoms.

Ek moet byvoeg dat dit voorkom as of God deur Openbaring self in die jongste tyd die tydmeting bevestig. Lees op hierdie Forum “Revelation seems to confirm that “wormwood” relates to Chernobyl” en “Slain for the word of God”.


Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]