Re: test the spirits

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on October 03, 2013 at 03:54:15:

In Reply to: Re: test the spirits posted by Martin on October 02, 2013 at 10:51:28:

Vir jou informasie Martin , ek is nie haar "henchman" nie. Ek het haar
nog nooit ontmoet nie en ek weet nie hoe sy lyk nie en sy weet nie
hoe ek lyk of waar ek Bly nie. Dit is nogal moeilik om in sulke
omstandighede n "henchman" te wees.
Wat ek wel weet is dat ek die Bybel baie goed ken en ek toets
gereeld alles wat sy se aan die Bybel. Dit sal jou Baat om dit ook te
doen. Sy is Die een wat God aangestel het om Sy kinders te
waarsku oor wat gaan kom. Neem kennis daarvan

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]