Betogings.

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on May 12, 2017 at 04:43:57:

Dr. Janson. Sien ons nou die val van die dier (demokrasie)? Dit lyk vir my of dit die erge stuiptrekkings is van die laaste geleentheid vir die dier om sy mag ten toon te stel.
Oral ruk betogings handuit en die leiers kan of wil nie intree nie.

Ons sien ook hierdie selfde tendens in Amerika en ook in Engeland (Brexit) en Frankryk.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]