Re: Signs in the Sun, Moon and Stars

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne on September 08, 2017 at 12:04:53:

In Reply to: Signs in the Sun, Moon and Stars posted by Elana Janson on August 09, 2017 at 05:17:55:

Dr. Janson, Ons het in die laaste paar dae baie tekens aan die son
maan en sterre gesien.

Eers die son what swart word en die duidelikste waargeneem kan
word in Amerika. Daarna al die storms oorstromings, n groot
aardbewing, en ook die besonder groot sonuitstralings.

Dan ook nog N.Korea wat dreig met n kernoorlog

Dit lyk voorwaar of iets aan die gebeur is.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]