Koningin van die suide

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon - Forum ]

Posted by Viola Calitz on October 30, 2002 at 03:59:54:

Hallo Elana,
Jy het nog nie die antwoord op die vraag oor
of jy dalk ge-reïnkarneer is be-antwoord nie
het jy? Ek het al hier rond gesoek. Dit is
nie verskriklik dringend. Die vroutjie wie
gewonder het hieroor het oor die naweek gevra
of ek al iets teruggekry het van jou.
Ek het Rapport ge-epos vir die artikel oor jou
wat ek gehoor het in die koerant was. Ek koop
die engelse koerant en het dit gemis. Jy het
seker nie 'n kopie daarvan vir my nie? Andersins
wag ek vir die koerant om te reageer. Is die
artikel volgens jou eg en aanvaarbaar?
HOop dit gaan baie goed met jou.
Beste groete
Viola

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon - Forum ]