Posted by Johann Janson on May 31, 2010 at 01:34:48:
In Reply to: Re: Kommentaar op kritiek van A. Muller posted by Richard Smit on May 26, 2010 at 09:08:17:
Ag --- Muller moenie perdedrolle verander in vye nie. As jy kritiek wil lewer, lewer dit dan, maar moenie houe slaan en dan na die tyd flou rugraatlose stellings maak dat jy dit nie persoonlik bedoel het nie. "idioties", "drek" ens ens,selfs al skuil jy agter iemand anders se artikel is persoonlik en doen so bietjie meer huiswerk volgende keer
Hallo Ma, jammer kon nie daai een laat verby glip nie.
Hoop als gaan goed daai kant