Re: test the spirits

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on October 01, 2013 at 16:03:20:

In Reply to: test the spirits posted by Martin on October 01, 2013 at 02:51:20:

Hallo Martin. Ek weet dat die boodskap wat Dr. Janson gekry het
beslis van God af gekom het. Hoe weet ek dit? Vyf jaar nadat sy die
groot aardbewing van 2004 rondom Kersfees voorspel het, het dit
gebeur. Wat dit nog meer merkwaardig maak is dat sy dit nie regtig
voorspel het soos in waarseery nie, maar dat sy dit kon uitwerk aan
die hand van Openbaring wat reeds 2000 jaar gelede geskryf is. God
is die enigste een wat weet wanneer Hy n aardbewing beplan. Hy is
die enigste een wat oor milleniums kan Werk. God is die enigste een
wat 2000 jaar voor uit kan beplan en doen. Dit is die grootste
aardbewing tot op hede, alhoewel die Japan een baie naby aan
grootte was. Daar mag dalk in die toekoms groteres wees, maar tot
op hede is dit die grootste een. Ek glo dat dit een van die grootste
tekens is om die mensdom te oortuig dat hierdie interpretasie die
waarheid is. God self het dit bevestig.
Ek hoop dit beantwoord jou vraag.



Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]