Re: Kommentaar op kritiek van A. Muller

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by A Muller on May 24, 2010 at 03:24:05:

In Reply to: Kommentaar op kritiek van A. Muller posted by Susanne Baker on May 21, 2010 at 12:04:43:

Ek wil dit net onder die lesers se aandag bring dat ek nie persoonlik vir dr. Janson "aangeval" het nie, ek het alleenlik die kommentaar geplaas sodat sy haar standpunt rondom die kommentaar met ons kon deel. Ek was nie bewus dat sy dit reeds vroeër gedoen het nie.

Ek wil byvoeg dat die boek Openbaring vir my baie kosbaar is, dis 'n bevestiging dat alles in die Nuwe Testament en alles rondom Vader se geliefde Seun en ons Verlosser, Jesus Christus, waar is!!

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]